send link to app

WegRy-tydskrif app for iPhone and iPad


4.4 ( 1824 ratings )
Travel Newsstand
Developer: Zinio Pro
Free
Current version: 3.1, last update: 5 years ago
First release : 22 Jun 2015
App size: 49.88 Mb

WegRy is n maandelikse tydskrif oor 4x4-ekspedisies en agterpaaie. Vir WegRy se lesers begin die pret waar die teerpad ophou en die grondpad begin.

Pryse vir subskripsies:

· 1 maand subskripsie = ($3.29), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

· 2 maande subskripsie = ($4,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

· 3 maande subskripsie = ($6,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

· 6 maande subskripsie = ($12,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

· 1 jaar subskripsie = ($21.06), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.

Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.

Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.

Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.

Terms of Service : https://www.zinio.com/www/legal/terms.jsp#terms
Privacy Policy : https://www.zinio.com/www/legal/terms.jsp#policy